- Видео 24
- Просмотров 1 361 585
Willie Joubert Official
Добавлен 17 авг 2012
BIETJIE MEER OOR
WILLIE JOUBERT
Hy kan skryf, hy kan sing en hy kan bedien.
Willie se bedieningstyl vind aanklank by verkillende gemeentes en geloofsbelewenisse. Hy bring ook ‘n kragtige boodskap met behulp van sy musiek wanneer hy by kerke bedien.
Willie glo dat sy musiek die voertuig is om te doen wat hy die graagste wil doen, om Jesus Christus te verkondig aan almal met wie hy paaie kruis.\t\t\t\t\t\t\t\t\t
Willie se CD, God van Wonders, het platinum status bereik het en daarmee het hy ook ‘n SAMA toekenning verower. Een van vele toekennings wat hy deur die jare ontvang het.
Hy is al 30 jaar voltyds in ‘n geestelike musiekbediening, nadat hy bekend geword het die Nagmaalslied.
Dit is die getuienis van mense dat elke CD wat Willie vrystel, hulle lewens verryk en inspireer. Sy liedere is nie net liedere nie, maar het regtig bedieningswaarde wat lewens verander.
Om Willie te sien optree en die passie te beleef waarmee hy bedien, is beslis ‘n onvergeetlike ervaring.
WILLIE JOUBERT
Hy kan skryf, hy kan sing en hy kan bedien.
Willie se bedieningstyl vind aanklank by verkillende gemeentes en geloofsbelewenisse. Hy bring ook ‘n kragtige boodskap met behulp van sy musiek wanneer hy by kerke bedien.
Willie glo dat sy musiek die voertuig is om te doen wat hy die graagste wil doen, om Jesus Christus te verkondig aan almal met wie hy paaie kruis.\t\t\t\t\t\t\t\t\t
Willie se CD, God van Wonders, het platinum status bereik het en daarmee het hy ook ‘n SAMA toekenning verower. Een van vele toekennings wat hy deur die jare ontvang het.
Hy is al 30 jaar voltyds in ‘n geestelike musiekbediening, nadat hy bekend geword het die Nagmaalslied.
Dit is die getuienis van mense dat elke CD wat Willie vrystel, hulle lewens verryk en inspireer. Sy liedere is nie net liedere nie, maar het regtig bedieningswaarde wat lewens verander.
Om Willie te sien optree en die passie te beleef waarmee hy bedien, is beslis ‘n onvergeetlike ervaring.
Видео
Hy is die God
Просмотров 1,5 тыс.3 года назад
Geskryf en Gekomponeer deur Willie Joubert vanaf Album Jy is Vry
Willie Joubert O Heer vergewe my YouTube
Просмотров 632 тыс.11 лет назад
Willie Joubert O Heer vergewe my RUclips
Willie Joubert Moeder se gebede YouTube
Просмотров 221 тыс.11 лет назад
Willie Joubert Moeder se gebede RUclips
Willie Joubert God van wonders YouTube
Просмотров 66 тыс.11 лет назад
Willie Joubert God van wonders RUclips
Julle los grooot legacy, dankie ❤
Hoendervleis/wonderlik sal dit wees!!!Heerlik Sy Liefde !!!
So so mooi elke woord so waar!! Hy IS 'n God v WONDERS !!! Sien dit elke dag in my lewe!! Kannie glo iemand op die aarde kan dit nie sien en beleef!!!
🙏🏻🙏🏻
Baie mooi woorde..
HERE SOLANK EK ASEM HET MY HERE MY ALLES SAL EK U LOOF EN PRYS EK DIEN NET U U IS MY ALLES EN EK KLOU AAN U VAS AMEN EN AMEN AMEN. ❤❤❤
Great man and showed true sportsmanship remember the time vs England when he forfeited an Innings first ever in test history to make a game of things and it was for sure a great spectacle in the end. Forever be remembered as a true legend, captain and inspiration to many cricket team mates and fans across the world. Hansie we salute you and Bertha stay strong by keeping his memory alive.
I love this song❤
Dankie Willie. Ons weet Hy kan.
Ek vra gereeld om vergifnis, dit is pragtige woorde, Here dankie dat U my altyd nader trek Amen
what language is This?
So mooi vertolking. Dankie aan my Here vir hoop en vreugde ❤❤❤❤❤
Amen. Please pray for me Daniel
❤
Dankie HERE ...EK HET U SO ONSETTEND LIEF. .DANKIE JESUS DAT U MY LIEF HET. .DANKIE ONS GID EN VADER VIR AL DIE SEENINGE
14 DESEMBER
Soooooo spectacular and powerful! 🙌🙏🙌
Soooooo beautiful, magnificent and sooooo powerful. 🙌🙏🙌
Is so waar men's soek net nog eenkeer km met hul te praat my oupa is 38 Jr oorlede en my pa 20 jaar is regtig n groot vermisting maar God lief ons eerste want Hy is bowendi3nd altyd met ons blessings welldone Manie Shalom
Charmaine Spies
Prys die HERE!!
Baie dankie treffend ona is almal skuldig en God vergewe ons moed net hom loof ❤🎉
Soooo pragtig.🎉🎉🎉
Pragtig.🎉🎉
Lief vir jou Hansie
Almal het hom gekruisig maar steeds beste kaptein en S.A speler. Stats don't lie
❤❤❤❤❤ baie baie mooi liedjie Dit is 00:11 in die nag, ek weet my ma slaap,maar gaan dit nou vir haar stuur. Ek weet sy sal dit wardeur om wakker te word met n mooi msg en liedjie soos dit. My ma Bid elke aan vir ons en elke oggend prys sy die Here vir al sy genade. Is dankbaar vir n ma soos dit
Elke lied wat jy sing is pragtig Dudley. Hierdie woorde is besonders mooi. Alle Seën.
Yes please Jesus help me.😢❤
Wat 'n wonderlike lied. Mag die Here my help om altyd vlekloos voor Hom te wees. Mag die Here jou ryklik seën Willie.
Help! Baie jare terug het Willie saam met die ek dink die Vrystaatse Jeugkoor 'n lied gesing wat elke Sondagaand op die destydse Radio Oranje gespeel was. Iewers was daar 'n Halleluja in die lied. Ek onthou nie die naam of die wysie nie, net dat dit ongelooflik mooi was. Het hom eenkeer by 'n vertoning gevra maar hy kon nie onthou nie.
❤😢🙏
❤❤❤
Wat n pragtige lied vir Jesus❤
Ek is nou net weer deur die Here herinner om vir my kinders en kleinkinders te bid sonder ophou. Die lewe raak moeilik en ons fokus is op die verganklike dinge. Here, gee krag sodat ons nooit sal ophou bid vir ons kinders nie. Dankie vir die mooi lied Willie Joubert.
Willie 26 jaar terug het hulle hierdie lied by my kind se sterfbed gesing en die het hom terug gebring na die HERE hy eas bewusteloos en die masjiene het so lawAi dat hulle dir 3 keer. Moes speel.toe is sy gees rustig.dankie vir hierdie lied.
Wat n wonderlike getuienis
Sy liedjies is net amazing en hy het so mooi stem hy weet beslis hoe grote God ons aanbid
Pragtìg en so wonderlik dat ons DIE HERE vir VERGIFNIS MAG VRA en dat U my Freda gesond sal maak met n nier.probleem DANKIE DIERBARE HEMELSE VADER
Baie mooi.❤❤❤
These words are so true
Hansi k samey south africa ko koi b team takker b nahi de pati thi bhut he acha plyer aur captain tha miss u bhai rip
Waw Super beautiful wonderful mooie prachtige liedjes 😢❤. Thought my heart ❤️❤️😢😢😢
Love you Hansie. The complete cricketer ever lived... perfect gentleman too
Stunning song dankie Willie
WIE LUISTER IN 2024??
ek
En ek
Ek dis so geseen
Dankie Willie ek het dit nodug gehad❤
Ek op die oomblik
N pragtige lied. Here dankie vir U gees wat in my bly. ❤
HALLELUJA... AMEN!!🙈😪🙏
Absolutely wonderful. ❤
Ոչ Երկնքում,ոչ էլ հողի վրա Աստծուց բացի' արժանի չէ Փառքի,Փառքը միմիայն Հայր Որդի եւ Սուրբ Հոգի ՄԻԱԿ ԱՍՏԾՈՆ է Հավիտյանս Հավիտենից Ամմեն Ալելույա+**12
What language is this, cause its flippen cool
Ամենօրյա ,,բողոքս,, է,որից հետո հիմարաբար թե' ճիշտ,մեղա եմ գալիս արցունքներիս միջից կրկին ժպտալով ու կրիկին սկսվում է նույն հարցը...+**12